SUMMARY:
-
POSITION INFO:
Ons kliënt, JA Botha Boerdery, geleë in Breërivier (± 20km buite Worcester), het ‘n geleentheid beskikbaar vir ‘n energieke, goed ge-organiseerde en Administratiewe klerk. Die doel van die posisie is adminstratiewe bystand te lewer aan die eienaar en bestuur.
VERANTWOORDELIKHEDE
ALGEMENE ADMINISTRASIE TAKE
- Bestellings van voorraad en voer
- Rekord houding van:
- Fakture
- Diesel verbruik
- PPE
- Mortaliteit beplanning
- BTW
- Personeel rekords
- Kontrakte
- Verlof
- Beserings aan diens
- Tydstate
- UIF
- Etiese- & ander oudits
- Liasering
VEREISTES
- Matriek sertifikaat
- Eie vervoer
- Basiese rekenaarvaardighede
- Noukeurig
- Goeie organisasie vermoë
- Uitstekende kommunikasie vaardighede
- Goeie tydsbestuurvermoë
SLUITINGSDATUM: 14 Januarie 2025
Slegs kortlys kandidate sal gekontak word.
Werwingsprosedures voldoen aan Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Nr. 4 van 2013.