Boekhoudster

 

Recruiter:

Sentinel Staffing Services

Job Ref:

CET003691/MO

Date posted:

Monday, May 23, 2022

Location:

Centurion, South Africa

Salary:

8000


SUMMARY:
Ons klient in centurion is op soek na 'n boekhoudster vir 'n HALF DAG POS

JOB DESCRIPTION:

Ons is op soek na ‘n boekhoudster met Pastel accounting en Pastel payroll ondervinding.
Maandelikse fakturering aan kliente vir die verhuur van geboue.
Jaarlikse IRP5’e moet uitgeriek word, asook die midyear submission.
Jaarlikse W/comp indiening.
Hantering van UIF19 vorms.
PAYE en VAT betalings moet gedoen word.
 
Ander take sluit in algemene kantoorwerk en PA vir die direkteur.
Daar word ook maandeliks betalings hanteer vanaf Standard Bank.
Maandelikse budget deurgee vir die direkteur.
Help met die onderhoud en hantering van probleme op die geboue.
Antwoord van die telefoon en bemanning van die ontvangs area.
Sy moet in besit wees van ‘n geldige rybewys en voertuig.
Hernuwing van motorvoertuig lisensies
 
Werksure sal wees: 
Maandae 08h00 – 13h00
Dinsdae 08h00 – 13h00
Donderdae 08h00 – 13h00
Vrydae 08h00 – 13h00

 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for Boekhoudster in Centurion

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions