ORTOPEDIESE DIENSTE ADMIN EN ONTVANGSDAME

 

Recruiter:

Eastern Personnel Consultants

Job Ref:

ORTOPEDIESE DIENSTE ..

Date posted:

Saturday, February 5, 2022

Location:

Pretoria, South Africa

Salary:

Salaris: R 8 000-00 – R 10 000-00 per maand (Onderhandelbaar)


SUMMARY:
Opsoek na ’n Afrikaanssprekende dame wat woonagtig is in die Les Marais, Eloffsdal of Moot-omgewing in Pretoria. Applikante wat ver moet reis sal ongelukkig nie oorweeg word nie.

JOB DESCRIPTION:

ORTOPEDIESE DIENSTE ADMIN EN ONTVANGSDAME

Sluitings datum: 28 Februarie 2022
Aanstelling: Permanent, voltyds  

Ligging: Les Marais, Moot-omgewing, Pretoria, Gauteng

Salaris: R 8 000-00 – R 10 000-00 per maand (Onderhandelbaar)

 

  • Opsoek na ’n Afrikaanssprekende dame wat woonagtig is in die Les Marais, Eloffsdal of Moot-omgewing in Pretoria. Applikante wat ver moet reis sal ongelukkig nie oorweeg word nie.
  • Vorige medise ondervinding ‘n sterk aanbeveling.
  • Onvangs, beantwoord oproepe, hanteer dagboek en maak afsprake, hanteer e-posse, skandeer pasient inligting
  • Verseker die netheid van die ontvangs en admin area van praktyk.
  • Ontvang betaling en opkas van kontant.
  • Deeglike rekordhouding van pasient inligting.
  • Hanteer korrespondensie met dokters, pasiënte en verskaffers
  • Hanteer alle rekening navrae (debiteure, volg uistaande eise op met mediese fondse en pasiënte)
  • Hanteer krediteure rekeninge.
  • Voorraad opnames, aankoop versoeke, ontvang voorraad en rapporteur foutiewelike voorraad
  • Moet bereid wees om in te staan by Sinoville prakteik indien nodig.

 

Epos adres:

Onderwerp van epos: "Ortopediese Dienste Admin en Ontvangsdame

As u nie binne 2 weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, beskou u aansoek as onsuksesvol.



OOSTELIKE Personeel KONSULTANTE BK (SEDERT 1990)
Kontaknommer:
0123483218
Webtuiste:
LinkedIn:

 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for ORTOPEDIESE DIENSTE ADMIN EN ONTVANGSDAME in Pretoria

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions